Free AI Song Generator

Upbeat Rugby Stadium Anthem

Upbeat Rugby Stadium Anthem

Tunely V1

Upbeat rugby stadium anthem

0:001:48

[Intro]

DRAKIES! DRAKIES!

BLOU EN ROOI!

DRAKIES! DRAKIES!

KOM ONS GAAN!

[Chorus]

Drakies ken net een lyn,

EN DIT IS DIE DOELLYN!

Blou en rooi, ons staan saam,

Ons speel met hart en naam!

[Verse 2]

Mnr Rian staan onder die pale,

Hande op sy kop!

Mnr Quade langs hom,

Albei hande in die lug!

Hy skree: “TIK EN SPEEL!”

Mnr Jean hardloop langs die lyn,

Met spoed soos die wind!

Hy gee nog raad en skree:

“Komaan! Hou hom daar!”

En van ver af loer

Mnr Hugo net!

Hy kyk na die Drakies

En glimlag breed!

[Chorus]

Drakies ken net een lyn,

EN DIT IS DIE DOELLYN!

Blou en rooi, ons staan saam,

Ons speel met hart en naam!

[Outro]

TIK! EN SPEEL!

TIK! EN SPEEL!

DRAKIES!

KEN NET EEN LYN!

EN DIT IS...

DIE DOELLYN!

DRAKIES!

KEN NET EEN LYN!

EN DIT IS...

DIE DOELLYN!

One-time · keep this song forever

Upbeat rugby stadium anthem · 1:48 · Made on Tunely

Make a song like this

Start with this style and add your own story. The first song is free.

or start from a blank page